Nuwe Jaars diens opsomming. 'n Geskenk vir 2025 vanaf NG Luckhoff gemeente.
Автор: Natasha du Plessis
Загружено: 2024-12-31
Просмотров: 94
NG Luckhoff Vrystaat wens julle 'n Voorspoedige nuwe jaar van 2025!
Sondag die 29ste Desember 2024 het ons, ons nuwe jaars diens gehou en wat 'n voorreg om dankie vir God te sê vir 2024 en Hoop, Vreugde, Liefde, Vrede, Moed ensomeer te hê vir 2025, want ons weet God is met ons. Hy lei ons.
Daarom wil ons met julle 'n boodskap deel, 'n geskenk, ons diens van vandag in video formaat.
Skriflesing: Lukas 2:41-52
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: