Groot Familie Huis Te koop in Naboomspruit
Автор: Rudie Swanepoel
Загружено: 2025-07-17
Просмотров: 184
Huis: 5 Slaapkamer Huis Te koop
Dorp: Naboomspruit
Beskwywing: - Die prag huis het n ruim ingangs portaal wat uitloop na die oop plan Sitkamer/TV kamer, Kroeg en Kombuis. Die kombuis het n aparte opwas area. Die eetkamer is ook apart.
Kamers:
Hoof slaapkamer - graat vertrek met inloop aantrek kamer as ook n vol badkamer (twee wasbakke) Bad, Stort en Toilet
Kamer 2 en 3 - Groot vertrekke met ingeboude kaste. Die twee kamers deel n badmaker
Kamer 4 is die gaste kamer met ingboude kaste en eie badkamer
Kamer 5 is n groot vertrek met ingboude kaste - reg vir n student of skool kind.
Kantoor - Pragtige privaat kantoor met ingeboude rakke - mooi boutwerk
Vermaaklikheids vertrek - Die vertrek is regtig baie mooi met hout panele op die mure. Dit loop uit na buite se kuier en Braai area as ook die swembad.
Buitekamers: Daar is 1 x gereedskap kamer, 1 x was en stryk kamer as ook n bediende kamer en n afdak.
Krag: Sonkrag met son panele op die dak.
Motorhuis; Daar is 3 toesluit motorhuise
Tuin: die tuin is groot en baie mooi. Baie groot bome in die agterkan van die huis.
Agent: Elsa Ferreira 084 305 3878
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: