In die Diep Donker Woud
Автор: Pieter Van Rooyen
Загружено: 2016-11-09
Просмотров: 225
25 November 2016 om 19:00 die aand by die Ernest Oppenheimer Teater vind iets besonders plaas; "In die Diep Donker Woud" `n Verhoog produksie, aangebied deur die Pieter van Rooyen Sangakademie oor die ware verhaal van Rooikappie en Wolf. Kaartjies kos R100 en is beskikbaar by die Teater. Vir meer inligting, skakel Pieter by 072 698 6352
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: