Vermeende moordenaars van Granwin Scholtz se borgtog geweier
Автор: Group Editors
Загружено: 2024-07-03
Просмотров: 602
Die vermeende moordenaars van Granwin Scholtz het vanoggend, 3 Julie in die Riversdal-landroshof verskyn om vir borgtog aansoek te doen, maar vir hul eie veiligheid is dit nie toegestaan nie. Die verdagtes bly in aanhouding en sal weer op 28 Augustus in die hof verskyn. Video: Christiaan De Swardt
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: