Ontdek God se droom vir jou lewe - Waarom leef ek?
Автор: Danie Matthee
Загружено: 2021-09-04
Просмотров: 845
Wat is God se droom vir my lewe? Waarom leef ek? Het jy jouself al hierdie belangrike vraag gevra en as jy het, weet jy wat die antwoord is? Waarom leef jy? Wat is die sin van die lewe? Ja, God het 'n droom vir jou lewe. Jy leef nie maar toevallig nie. God wil jou baie spesifiek gebruik. En as jy sê dat jy God liefhet en dat jy sy kind is, behoort dit vir jou van uiterste belang te wees om uit te vind wat sy doel vir jou lewe is. Weet jy wat God se droom vir jou lewe is?
Laat gerus vir my 'n opmerking of laat weet my as jy enige vrae het waarmee ek kan help. As jy nog nie op my kanaal ingeteken het nie, oorweeg dit gerus om die 'SUBSCRIBE' knoppie te druk. Indien jy van die video hou sal ek dit ook waardeer as jy dit 'LIKE' en 'SHARE'. Indien jy nie daarvan hou nie hoef jy niks te doen nie, maar jy is welkom om vir my te sê hoekom nie.
Jy kan my kanaal finansieël ondersteun deur my Patreon bladsy te besoek, waar jy meer videos en ook agter die skerm footage kan kry of gaan na my website vir die bankbesonderhede. Ek is afhanklik van donasies vir my lewensonderhoud en bediening
/ daniematthee
http://www.obed.co.za
My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: