LIEGDE (as ek sê daar is liefde in die straat dan gaan ek lieg)
Автор: Sasso Vlet
Загружено: 2025-10-16
Просмотров: 619
My Oorlede stief Pa hêt altyd gesê die straat gaan jou nerens bring nie boedie, Ek hêt altyd gedink hy sê maar net soo omdat hy kwaad vir my is of n ding but vandag maak dit sense. Al daai ouens wat ek elke dag voor die winkel saam gestaan hêt waar is hulle nou?
Ons het saam nonsense loop en aanvang dan kom ek altyd alleen in trouble. Ouens sê hulle hêt jou rug totdat die dag kom dan kom meet jy waarheid.
Die song is geskryf oor my personal experiences en my environment. “as ek sê daar is liefde in die straat dan gaan ek lieg” LIEGDE
Beat: Jamaine Cupp
#sassovlet #dinkterug #lewegaanaan #ashoop
#leapoffaith #lifegoeson #linsomtwn #godsewil
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: