Volatile CBOT Pryse 24 Mar 2025.mp4
Автор: AMT
Загружено: 26 мар. 2025 г.
Просмотров: 21 просмотр
Volatile CBOT Pryse - 24 Mar 2025
In hierdie week se AMT/John Deere Graan Oorsig gesels ons oor hoekom spotpryse so skerp styg, internasionale nuus wat pryse dryf en ook ons siening waarheen pryse nou kan gaan gegewe al die nuus. Als in die week se episode, so moet dit nie mis nie.
Welkom by hierdie week se AMT/John Deere Graan en Oliesaad markoorsig, moontlik gemaak deur John Deere en Zimmatic Irrigation Systems. In die videos probeer ons om altyd n onafhanklike en eerlike opinie te gee oor die faktore wat pryse kan beinvloed sodat jy meer ingeligte besluite kan maak in n baie volatiele omgewing. Like en share asb die videos waar ook al jy dit kyk, dit sal ons baie help.
Social Media & Reports: https://zurl.co/vwqCI
The Latest AMT Weekly Grain Report is made possible by John Deere & Zimmatic
#Maize #MaizePrice #WhiteMaize #YellowMaize #Agriculture #Farming #Oilseeds #Grains #Sunflower #Soybeans #sunflowerPrice #SoybeanPrice #Agriculture #Farming

Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: