HULLE DANS ‘N PAD OOP TOT IN AMERIKA / DANCING THEIR WAY TO AMERICA
Автор: eNCAeNUUS
Загружено: 2014-09-26
Просмотров: 13016
'n Groep jongmense, van wie die meeste nog nooit op 'n vliegtuig was nie, het nou hulle pad tot in Amerika oopgedans.
Dié bekroonde rieldansers van Wupperthal in die Sederberg is gekies om Suid-Afrika in Julie volgende jaar op die internasionale dansverhoog te verteenwoordig.
A group of young people, most of whom have never been on an airplane, are now making their way to the United States.
These award-winning riel dancers from Wupperthal in the Cederberg have been selected to represent South Africa on the international dance stage in July next year.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: