Go Natural | Johan Jacobs | Kruiskyk Classic
Автор: sofTUBE
Загружено: 2021-06-03
Просмотров: 521
Toe Johan Jacobs met Meervuldige Sklerose(MS) gediagnoseer is, het sy lewe uitmekaar geval. Tog het God sy gebede gehoor en hom die wysheid gegee om, deur middel van 'n nuwe leefwyse, hierdie dodelike siekte te oorwin. In vandag se klassieke episode van ons Kruiskyk uitsendings gesels Andrus met hom oor hierdie wonderlike getuienis en maak hulle 'n heerlike, gesonde pasta saam.
#JohanJacobs #GoNatural #schooloffire #softube #kruiskyk
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: