Kriminele klagtes teen Kleuterzone en Bougas - Volgende stappe om beleggersgeld te red
Автор: Willem Petzer Afrikaans
Загружено: 2025-03-11
Просмотров: 36242
Die Willem Petzer Groep se regspan het kriminele klagtes teen kleuterone gaan lê na aanleiding van die feit dat ons ondersoek bepaal het dat die skema bo alle redelike twyfel 'n onwettige skema is (of soos in die volksmond bekend as 'n Ponzi skema). In hierdie video sal ons die relevante inligting deel oor hoe ons tot daardie slotsom gekom het.
Daar is egter goeie nuus vir beleggers, en dit is dat ons 'n plan het om hulle geld te herwin. Kyk asseblief en deel die video met enigiemand wat u ken wat belange by Kleuterzone het.
Belangrike skakels:
Kriminele klag teen Kleuterzone en bestuur - https://drive.google.com/file/d/1BG1P...
Beleggersvergadering, 17 Maart 2025: https://streamyard.com/watch/5WFDnWA7...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: