Volgorde van Bewerkings met BODMAS
Автор: Mathematics with Marlien - In Afrikaans
Загружено: 2022-11-28
Просмотров: 4014
Welkom by Mathematics With Marlien,
Deur gebruik te maak van die Engelse metode 'BODMAS', verduidelik hierdie video jou hoe om bewerkings in die korrekte volgorde te voltooi.
Hierdie video sal jou help om die volgorde van bewerkings te bemeester. As jy net jou geheue wil verfris, is hierdie video ook vir jou!
📚Indien jy belangstel in die notas, werkkaart en memo, volg gerus hierdie skakel:
🔗https://www.patreon.com/posts/volgord...
Dankie dat jy hierdie video gekyk het! As hierdie video jou gehelp het, oorweeg dit asseblief om hierdie video te 'like' en om te 'subscribe' sodat jy nie enige toekomstige video's mis nie.
Volg my op Instagram:
💥Mathematics With Marlien
/ mathematicswithmarlien
💥Marlien
/ marlien__cronje
✉️ Email: [email protected]
Music from Uppbeat (free for Creators!):
https://uppbeat.io/t/kite-flight/wist...
License code: PFZK4QCFG7FXJREO
#wiskunde #volgordevanbewerkings #bodmas
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: