GELOOF oor VREES en ANGS. - Vind Krag In God Se Beloftes.
Автор: Danie Matthee
Загружено: 2025-09-20
Просмотров: 1686
Is jy dalk bang? Waarvoor is jy bang? Almal van ons was al bang gewees. Ons weet wat vrees is, maar God wil nie hê ons moet in vrees leef nie, om die eenvoudige rede dat vrees sleg is vir ons. Maar hoe oorwin ek vrees en angs? In hierdie boodskap kyk ek na beloftes in die Woord wat ons kan help om vrees en angs te oorwin.
Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
Om as 'n 'Member' aan te sluit: / @daniematthee
Om die bediening te ondersteun:
Rekeningbesonderhede
Naam: Obed
Bank: Capitec
Spaarrekening no: 1358097036
Takkode: 470010
Maak 'n donasie deur PayPal:
http://paypal.me/daniematthee
Om te adverteer of 'n video te borg:
Stuur 'n e-pos na [email protected]
Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: