Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Potbrood Perfeksie - Kosmeester Kortes (Weskus Kampkos)

Автор: Kosmeester Kortes

Загружено: 2023-02-19

Просмотров: 23790

Описание:

As daar mos nou een ding is waarvan Suid Afrikaners hou dan is dit mos nou 'n ordentlike potbrood, saam met botter, konfyt en kaas. Potbrood is as te ware verweef in ons kultuur se DNA, en soos enige Suid Afrikaner jou ook sal kan vertel, kan 'n mens nie genoeg van hierdie meesterstuk kry as jy eers begin smul het nie. As jy hom maak soos wat ek hom maak, sit jy basies met 'n goudkleurige brood, wat veerlig en dood eenvoudig HEERLIK is. Hierdie brood is ook lig op 'n mense se gestel. Wees die praat van die dag en probeer gerus hierdie klassieke treffer.

RESEP:
1/3de koppie suiker (80ml)
3 koppies lou water (750ml)
2 pakkies kitsgis
6 koppies meel (+ 'n ekstra knoppie vir knie-proses)
1 hoë eetlepel sout
1/3de koppie Olyfolie (80ml)

Metode:
Stap 1: Los die suiker in die lou-warm water op. Voeg die 2 pakkies kitsgis by, meng liggies deur die lou suikerwater, en sit eenkant vir sowat 10 minute (terwyl jy die droë bestandele meng).

Stap 2: Meng nou die meel met die sout. Sodra gemeng roer die olyfolie in met behulp van 'n vurk.

Stap 3: Sodra die gis 'n lekker dik laag skuim bo-op het, meng dit bietjiie-vir-bietjie met die meelmengsel. Sodra al die gismengsel in is, begin om te knie deur gereeld van die ekstra meel by te voieg terwyl jy vir sowat 10 minute knie, todat jy 'n sagte hanteerbare deeg het.

Stap 4: Sit die deeg in 'n groot geoliede bak en bedek met 'n deksel of kleefplastiek. Sit toe bak onder 'n doek op 'n warm plek vir sowat 'n uur tot 'n uur en 'n half om te reis.

Stap 5: Sodra lekker gereis, knie af vir sowat 2 minute en sit in die ge-oliede pot waarin jy die brood gaan gaarmaak.

Stap 6: Terwyl brood vir 'n 2de keer reis, berei jou vuur voor. Bak brood op indirekte hitte soos in video verduidelik vir sowat 'n uur en sit kole-bo-op die deksel sowat 10-20 minute voor die einde. Hou brood gereeld dop en laat rus vir sowat 30 minute, sodra uit pot gehaal.

#potbrood #kamp #buitelug

Potbrood Perfeksie - Kosmeester Kortes (Weskus Kampkos)

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

BOERBROODBAK

BOERBROODBAK

KMK - Die wêreld se beste MELKTERT / The world's best MILKTART (With on Screen English instructions)

KMK - Die wêreld se beste MELKTERT / The world's best MILKTART (With on Screen English instructions)

Inside America’s Largest Bread Factory: Full Wheat-to-Bread Process Revealed!

Inside America’s Largest Bread Factory: Full Wheat-to-Bread Process Revealed!

ROOSTERBROOD Traditional SOUTH AFRICAN | Bread

ROOSTERBROOD Traditional SOUTH AFRICAN | Bread

Roosterkoek

Roosterkoek

How to make a Boerewors Braai Pie | Braai recipes | Sausage and cheese filled pastry | South African

How to make a Boerewors Braai Pie | Braai recipes | Sausage and cheese filled pastry | South African

Groenrivier - Weskus Juweeltjies Nov 2022

Groenrivier - Weskus Juweeltjies Nov 2022

БОМБИЧЕСКАЯ Чиабатта БЕЗ ЗАМЕСА - Ютуб удалил мою Чиабатту

БОМБИЧЕСКАЯ Чиабатта БЕЗ ЗАМЕСА - Ютуб удалил мою Чиабатту

Tradisionele Beesstert Ep. 1 - So maak jy 'n Tradisionele en EG-Suid Afrikaanse Beesstert Pot

Tradisionele Beesstert Ep. 1 - So maak jy 'n Tradisionele en EG-Suid Afrikaanse Beesstert Pot

KERRIEVIS - So maak jy die lekkerste kerrievis ooit! #kosmeesterkortes #kerrievis #lekker

KERRIEVIS - So maak jy die lekkerste kerrievis ooit! #kosmeesterkortes #kerrievis #lekker

Tyd dat ons die waarheid begin praat oor Nelson Mandela

Tyd dat ons die waarheid begin praat oor Nelson Mandela

Cast Iron

Cast Iron "Potbrood" recipe | Pot bread recipe | Dutch oven bread | How to bake bread | Potjie

Oom Koos bak ñ Plaasbrood🍞

Oom Koos bak ñ Plaasbrood🍞

Onvergeetlike Kerrie Lam Sosaties (Afrikaans - met subtitels) - Kosmeester Kortes

Onvergeetlike Kerrie Lam Sosaties (Afrikaans - met subtitels) - Kosmeester Kortes

Bier brood vir Erfenisdag / 3 bestandele bier brood

Bier brood vir Erfenisdag / 3 bestandele bier brood

Не солите красную рыбу пока не посмотрели это видео!

Не солите красную рыбу пока не посмотрели это видео!

Gib ein Ei in kochende Milch – und du wirst nie wieder Käse kaufen!

Gib ein Ei in kochende Milch – und du wirst nie wieder Käse kaufen!

Maklikste CIABATTA (4 bestanddele) / World’s Easiest & Most Tasty CIABATTA (Only 4 ingredients)

Maklikste CIABATTA (4 bestanddele) / World’s Easiest & Most Tasty CIABATTA (Only 4 ingredients)

Potbrood#food #bakingrecipes #recipe #homemade

Potbrood#food #bakingrecipes #recipe #homemade

Bak die perfekte potbrood

Bak die perfekte potbrood

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]