170 Jaar Feeserediens 7 Des 2025
Автор: NG Vishoek
Загружено: 2025-12-07
Просмотров: 109
Kom vier saam met ons 170 jaar se goedheid en guns van die Here!
Sondag 7 Desember om 9:00 hou ons ’n spesiale feeserediens waar ons stil word voor God en dankbaar terugkyk na Sy trou deur al die jare.
Dit is ’n heilige oomblik om te kom rus, om dankie te sê en om weer te onthou dat die Here getrou bly – reeds vanaf 1855 tot vandag en ook vir die toekoms.
Kom saam… kom luister… kom vier!
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: