STROKIESPRENTE || VRAESTEL 1: TAAL: VRAAG 4
Автор: Mrs. M Johnson
Загружено: 2020-05-11
Просмотров: 7423
Hello en welkom by my kanaal. My naam is juffrou Johnson.
Vandag bespreek ek STROKIESPRENTE. Die vraag kom voor in vraestel 1, Taal, Afdeling C: Vraag 4.
In hierdie video bespreek ek die ontleding van 'n strokiesprent asook min of meer watter tipe vrae jy kan verwag.
Onthou om jou masker te dra en te sosiaal distansieer.
"Like" en "Subscribe" en geniet die video.
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------___________________________________________________________________________
Credits:
Bensound
Canva
ShotCut Video Editor
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: