Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Verhouding en Koers - Verdeel in ‘n verhouding

Автор: ClassroomEducation

Загружено: 2024-06-13

Просмотров: 798

Описание:

Verhouding en koers is baie dieselfde waar verhouding die vergelyking is van twee of meer hoeveelhede van dieselfde soort en koers die vergelyking is van twee hoeveelhede van verskillende soorte. ‘n Voorbeeld van koers is R49/100g (R49 per 100 gram). Hoe moet ons te werk gaan om iets in ‘n gegewe verhouding te verdeel? As ons byvoorbeeld 30 lekkers in die verhouding 1:1 moet verdeel, beteken dit dat as die een persoon 1 lekker kry, die ander persoon ook 1 lekker moet kry. As ons dan aanhou om al die 30 lekkers so te verdeel, sal elke persoon 15 lekkers aan die einde hê. Maar, wat doen ons as die verdeling in verskillende hoeveelhede moet wees, soos 2:3? Dit beteken dan dat vir elke twee lekkers wat die eerste persoon ontvang, moet die tweede person drie lekkers ontvang. Wanneer daar in ‘n gegewe verhouding verdeel word, kan die verhouding uit meer as twee hoeveelhede bestaan, byvoorbeeld as R180 verdeel moet word in die verhouding 1:3:5. Kyk die video om te sien hoe maklik dit is om dit uit te werk.

Hierdie video is ook beskikbaar in Engels. Klik hier om dit te kyk:    • Ratio and Rate - Sharing in a given ratio  

This video is also available in English. Click here to watch it:    • Ratio and Rate - Sharing in a given ratio  

Hoofstukke:
0:00 Inleiding
0:23 Wat beteken verhouding?
0:58 Wat is koers?
1:57 Verdeel in 'n verhouding en voorbeeld 1
2:40 Verdeel in 'n verhouding: voorbeeld 2
5:41 Verdeel in 'n verhouding met 3 hoeveelhede
7:12 Slotsom

#lindalehanie
#classroomeducationonline

Verhouding en Koers - Verdeel in ‘n verhouding

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

Vermeerdering en vermindering in ‘n gegewe verhouding

Vermeerdering en vermindering in ‘n gegewe verhouding

Direkte en Indirekte eweredigheid

Direkte en Indirekte eweredigheid

Vergelyk en Rangskik Desimale Getalle

Vergelyk en Rangskik Desimale Getalle

Verhoudings

Verhoudings

Глагол to be, глагол to get / основа английского языка

Глагол to be, глагол to get / основа английского языка

Koers

Koers

Vermeerder en verminder in verhouding

Vermeerder en verminder in verhouding

Verhoudingstabel: uitleg in 8 makkelijke stappen

Verhoudingstabel: uitleg in 8 makkelijke stappen

Koers

Koers

Basiese kennis van wins, verlies en BTW

Basiese kennis van wins, verlies en BTW

Optel en Aftrek van Heelgetalle | Hoe om positiewe en negatiewe heelgetalle te plus en minus

Optel en Aftrek van Heelgetalle | Hoe om positiewe en negatiewe heelgetalle te plus en minus

Desimale getalle - Basiese beginsels

Desimale getalle - Basiese beginsels

Het feest verliep volgens plan… tot de microfoon in de handen van mijn schoonvader belandde

Het feest verliep volgens plan… tot de microfoon in de handen van mijn schoonvader belandde

Праздничная закуска всего за несколько минут! Я научился этому трюку в ресторане!

Праздничная закуска всего за несколько минут! Я научился этому трюку в ресторане!

Задание по математике на собеседовании Harvard University Can You solve This  https://dzen.ru/danila

Задание по математике на собеседовании Harvard University Can You solve This https://dzen.ru/danila

Herlei breuke na persentasie Gr 7

Herlei breuke na persentasie Gr 7

Verhouding & Koers Gr. 7 Wiskunde

Verhouding & Koers Gr. 7 Wiskunde

Вы просыпаетесь в 3 часа ночи? Вашему телу нужна помощь! Почему об этом не говорят?

Вы просыпаетесь в 3 часа ночи? Вашему телу нужна помощь! Почему об этом не говорят?

Koers | Ander tipe koers voorbeelde

Koers | Ander tipe koers voorbeelde

Desimale Getalle deel deur Desimale Getalle

Desimale Getalle deel deur Desimale Getalle

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]