nisBOERE 1 | Episode 3 | Appelliefies, Essensiële Olies en Organiese Boerdery
Автор: Laeveld Agrochem
Загружено: 2024-02-23
Просмотров: 670
Vandeesweek maak die hele span ‘n Kaapse draai om die “fyner” dinge in die lewe te gaan verken. Simonia sien uit daarna om organiese kwepers te proe, iets wat nie vir Anrich en Chris juis opgewonde maak nie. Anrich laat val dat hy iets gaan “voel” en Chris erken prontuit hy gaan die wel en wee, meestal wel, van ‘n appelliefieplaas verken – en tussendeur ook tyd maak om by Laeveld Agrochem se deskundige raad te kry oor grondvoorbereiding.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: