Metamorfose van my verstaan van geloof
Автор: Seuns van Vader God
Загружено: 2025-12-09
Просмотров: 144
Geloof herbesin / Faith revisited
Hierdie lering vra ‘n kopskuif. Maar ‘n bevrydende een. Die onderwerp van geloof is vanaf Maarten Luther in 1517 ‘n brandpunt in die Christendom. En ons het ‘n bepaalde verstaan van geloof wat sterk beïnvloed is deur wat die Bybel in Afrikaans daaroor sê. Natuurlik speel godsdiens en oorleweringe ook ‘n geweldige groot rol. Die vertaling vanuit Grieks in Afrikaans word spesifiek na gekyk. En die vraag is: stem die keuse van woorde ooreen met die Grieks. En indien nie, wat is die impak op die betekenis in die konteks van die Skrifgedeelte. Mag die Heilige Gees jou lei en maak die oë van jou hart wawyd oop om te ontvang en ondersoek of hierdie dinge so is.
Liefde in Christus
Jan Buscop
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: