#MySkool
Автор: MySkool
Загружено: 2020-04-09
Просмотров: 16152
Welkom by #MySkool op Netwerk24
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat matrieks aanlyn deur inperking gaan dra.
Kyk elke dag op Netwerk24 na nuwe aanlynklasse in Afrikaans.
Hierdie les word deur Diané la Grange aangebied van Proteahoogte Akademie in Brackenfell aangebied. Sy het 29 jaar se ondervinding as onderwyser.
Die les fokus op: Leesbegrip en Opsomming
Klik hier vir opgedateerde rooster: https://bit.ly/2KitPt9
Volg ons op Facebook: / myskoolnetwerk24
Volg ons op Instagram: / myskool_netwerk24
Vir enige verdere navrae, kontak [email protected]
#MySkool
#MySkoolNetwerk24
#Netwerk24
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: