SEKELMAAN Simfonie - Agter die skerms 1
Автор: Retief Burger
Загружено: 2022-04-12
Просмотров: 1232
Twintig jaar nadat Retief Burger die lied 'Sekelmaan' geskryf het, word dit hervrygestel. Die rede? Want Jesus die hemelse Bruidegom se hart en lied vir die mensdom het nie verander nie. Kry 'n kykie agter die skerms van die skiet van die musiekvideo.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: