Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

JAYD?N - Saam My Staan (Official Music Video) Afrikaans Drill SA Drill

Автор: JAYD?N

Загружено: 2023-03-24

Просмотров: 21512

Описание:

JAYD?N - Saam My Staan.
Video Shot by JAYD?N
Beat by Ninez

Lyrics:

Chorus:

Gaan jy ride vir my
Is jy bereid om te die vir my
Ek wil weet gaan jy slide vir my
Recognize fakes al a mile away

Gaan jy saam my staan
Gaan jy van my praat
Gaan jy ride or die
Wil weet of ek jou kan trust

Verse 1:

Baie het al gekom baie het al gegaan.
‘N broe het my binne die rug gesteek amper gevoel eks geskiet met ‘n gun.
Dis hoekom ek nie nog koppel nie ek vertel niemand van wat ek beplan.
Smile saam met my in die skag daai broe het dan gepraat het geweet hy was bang.

Kies ‘n kant as jy saam my gaan hang.
Kies ‘n kant wan die opps gaan jou vang.
Dis belangrik want ons kom van kleins af het vir jou gestaan nou is jy middel man.
Die game het my wise gemaak.
Het gehoor toe jy van my praat.
Gedog jy het my back but toe hoor ek my naam en toe voel ek geraak.

Voel bietjie seer gemaak.
Waars jou ruggraat.
Ek het gedog jys groot ek was amper dood omdat jy gaan kla.
Die gevolge het ek gedra
En ek dra dit nou nog.
Nou is ons altwee distant ek het gedog dat jys my bra
ha.a.

Verse 2:

Jy was my grootste fan toe niemand my ken nie en almal nog hate.
Miskien was jy heeltyd net agter af lyk my jy het my net heeltyd gebruik.
Ek was dan heeltyd net 100 met jou ek het altyd vir jou uit gekyk.
Ek het nie daai gesien kom nie jy was dan ‘n broe jy het loyal gelyk.

Maar nou weet ek dan alles was fake.
Les geleer ek het alles getake.
Sal dit nooit aan jou doen nie ek hoop jys orite en ek hoop dat jou lewe is great.
Is swaar om te trust but die lewe gaan aan almal flop almal maak dan mistakes.
Is baie keer swaar om te sien wie is rerig jou vriend en wies eintlik die snakes.

But okay nou is jaydin awake
En ek het an a vraag.
Hoekom het jy gechange want ek hoor dat die opps het jou uit gedaag.
Toe draai jy dan alles op my was dit rerig so nodig om uit te praat.
Waars jou ruggraat ek het gedog dat jys my bra
Ha.a.


#afrikaansdrill
#recommended
#trending
#viral
#drillmusic
#southafricandrill

JAYD?N - Saam My Staan (Official Music Video) Afrikaans Drill SA Drill

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

JAYD?N - VERBAAS! (Official Music Video) Afrikaans Drill SA Drill

JAYD?N - VERBAAS! (Official Music Video) Afrikaans Drill SA Drill

Кар Куки - Короткий рассказ

Кар Куки - Короткий рассказ

Джем – JAYD?N - Saam My Staan (Official Music Video) Afrikaans Drill SA Drill

Джем – JAYD?N - Saam My Staan (Official Music Video) Afrikaans Drill SA Drill

JAYD?N - WYS RAAK ! (Feat. Ello-Jay) [Official Music Video]  South African Drill #AfrikaansDrill

JAYD?N - WYS RAAK ! (Feat. Ello-Jay) [Official Music Video] South African Drill #AfrikaansDrill

UITIE DIE DIRT UIT_OGB FT MJ LINO  _ [OFFICIAL  ] MUSIC VIDEO

UITIE DIE DIRT UIT_OGB FT MJ LINO _ [OFFICIAL ] MUSIC VIDEO

Ты — ВОР В ЗАКОНЕ 90-Х (И ЭТО ВСЯ ТВОЯ ЖИЗНЬ)

Ты — ВОР В ЗАКОНЕ 90-Х (И ЭТО ВСЯ ТВОЯ ЖИЗНЬ)

NEE FOK (REMIX) | Kulture Gang & Luda G (Official Music Video)

NEE FOK (REMIX) | Kulture Gang & Luda G (Official Music Video)

Eldorado 'The Movie'

Eldorado 'The Movie'

Maseven  - Absent Father ft. Leverage  (Official Music Video)

Maseven - Absent Father ft. Leverage (Official Music Video)

Vredendal se riel: Reis saam met dié dansers wat hoop op oorwinning by Rielkompetisie in die Paarl

Vredendal se riel: Reis saam met dié dansers wat hoop op oorwinning by Rielkompetisie in die Paarl

Pengii feat. 21 Promo - Met Minieta (Official Music Video)

Pengii feat. 21 Promo - Met Minieta (Official Music Video)

JAYD?N - MY BEURT (Feat. Jodas & Luda G) [Lyric Video]

JAYD?N - MY BEURT (Feat. Jodas & Luda G) [Lyric Video]

JAYD?N - BIRDS! (Official Music Video)

JAYD?N - BIRDS! (Official Music Video)

ELKE DAG SE WAARHEID_Episode 1

ELKE DAG SE WAARHEID_Episode 1

CarBars - Kaitlin

CarBars - Kaitlin

21 Promo & Pengii - Greatest feat. Ello-Jay & Jayd?n (Prod. Juice) (Official Music Video)

21 Promo & Pengii - Greatest feat. Ello-Jay & Jayd?n (Prod. Juice) (Official Music Video)

South African House Workout Mix GQOM | Dj Shinski [Master KG, Sho Madjozi, Maphorisa, Heavy K]

South African House Workout Mix GQOM | Dj Shinski [Master KG, Sho Madjozi, Maphorisa, Heavy K]

Vsinare & Mochen - Chapter I: Sello(Official Music Video)

Vsinare & Mochen - Chapter I: Sello(Official Music Video)

Agter die plate (Episode 2)”Laat val Franklin”

Agter die plate (Episode 2)”Laat val Franklin”

DJ Sliqe ft Emtee, Thato Saul & Saudi - eKhoneni (Official Video)

DJ Sliqe ft Emtee, Thato Saul & Saudi - eKhoneni (Official Video)

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: infodtube@gmail.com