Fokus 15 September 2025
Автор: Pretoria FM
Загружено: 2025-09-16
Просмотров: 2455
Gaste:
Charl Oberholzer – Hoof van kommunikasie by Solidariteit
Prof Jo-Ansie van Wyk professor aan die Universiteit van Suid-Afrika in Politieke wetenskap
Charlie Kirk was verlede week Dinsdag dood geskiet tydens die afskop van sy America Comeback tour by die Utah Valley Universiteit. Ons kan nie aanneem dat almal nou reeds als weet van Charlie Kirk nie, en dit is juis hoekom ek vanaand daarmee wil begin.
Die Franse president Emmanuel Macron het sy minister van verdediging en nabye bondgenoot, Sebastien Lecornu, as die nuwe premier aangewys nadat premier Francois Bayrou bedank het nadat hy ‘n vertrouensmosie verloor het. Wat hou dit in vir Internasionale betrekking vir Europe, America en selfs hier op eie bodem.
Ons gesels oor Flyod Shivambu se nuwe party: Afrika Mayibuye Movement - Die versplintering van die binne-politiek: ANC vs EFF vs Mayibuye en wat Suid-Afrikaaners te wagte kan wees van die nuwe party met betrekking to die munisipale verkiesing wat volgende jaar plaasvind.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: