Die Hebrew Roots en Heilige naam beweging dwaalleer, wat is God se naam? - Henco Kruger
Автор: Henco Kruger
Загружено: 2017-08-08
Просмотров: 7227
Daar het 'n beweging ontstaan waarvoor baie kinders van die Here in betrokke raak genaamd "die hebrew roots" beweging of die "Heilige naam" beweging, Hierdie dwaalleer is 'n baie groot probleem omrede dit direk teen die werk van Christus gaan. Hierdie geloof probeer mense weer terug bring onder die wet sisteem en leer baie valse leerstellings vir redding, in hierdie lesing kyk ek na een van hul vals leerstellings, dat ons alleenlik slegs die Hebreeuse of sekere name vir God mag en moet gebruik,
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: