Ek het U lief / Beeldskoon Medley
Автор: Willie Joubert
Загружено: 2026-01-18
Просмотров: 654
Jou Stilword oomblikke vir die week.
Kom join my in Aanbidding wanneer jy met pragtige sielvolle aanbidding jou ervaring in jou binnekamer kan mooi maak as jy tyd met die Here spandeer.
Jy hoef nie 'n instrument te bespeel nie...jy hoef nie eers die liede se woorde te ken nie...
Dis alles klaar voorberei vir jou.
Al wat jy moet doen is om jou kers aan te steek en saam met die musiek en woorde te sing in opregte aanbidding.
Jy kan dit selfs op die groot skerm gooi vir jou selgroep of vir jou gemeente om saam te beleef.
Sluit gerus by my YouTube kanaal aan...
Die Here woon waar die lofsange van Sy Mense weerklink...Psalm 22:4
Groete
Willie Joubert
• Holy Spirit Thou art welcome / I stand in ...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: