🌾 LANGTERMYN LANDBOU-WEERVOORSPELLING | Desember–Januarie–Februarie 2025/26 🌾
Автор: Vox Weather
Загружено: 2025-12-02
Просмотров: 3533
Jou nuutste seisoenale langtermynvoorspelling is nou beskikbaar!
🔎 Wat dek ons?
✅ Stormagtige einde aan die Lente
✅ Natter en koeler somer
✅ Baie warm en winderig in die Kaap
Ons wil net ’n groot DANKIE sê aan Landbou.com vir ’n baie suksesvolle vennootskap die afgelope jaar. Elke LandbouWeer-aflewering het gemiddeld 300 000 kykers per maand - met talle dankbare boere!
👉 Besoek www.landbou.com vir meer landbou-weerinligting. 🌾
#LandbouWeer #VoxWeather
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: