Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Baasraak Opelugdiens te Herbertsdale

Автор: BAASRAAK TV

Загружено: 2020-05-10

Просмотров: 62523

Описание:

Welkom by die amptelike YouTube-kanaal van Baasraak saam met Coach Freek! Teken in (SUBCRIBE) op hierdie kanaal om jou gunsteling Preek van Freek, Radio, Potgooi en TV Programme van oor die jare, en baie meer eksklusiewe inhoud te stroom.

Klik op die SUBCRIBE -knoppie, sodat jy nooit sal uitmis as ons nuwe videos op ons kanaal plaas nie.

Die Here Jesus Christus, het oor die 20 jaar gelede, vir Evangelis Freek Vermaak gesalf en geroep, om 'n blye boodskap te bring aan die mense in nood, Die Here het vir Freek gestuur om dié wat moedeloos is, op te beur, om vir die gevangenes vrylating aan te kondig, vryheid vir dié wat opgesluit is, om aan te kondig dat die tyd gekom het waarop die Here genade betoon, die dag waarop ons God sy vyande straf maar almal wat treur, vertroos, die dag waarop Hy vir dié in Sion wat treur, eer gee in plaas van smart, vreugde in plaas van droefheid, blydskap in plaas van hartseer.

Coach Freek glo dat God se genade is vir 'n mens genoeg om die uitdagings in jou lewe Baas te Raak! Freek en sy vrou Hannah en hulle bedieningsspan en vriende en vennote het een doel voor oë en dit is om hulle gawes en talente te gebruik om God die Vader te verheelik en om mense aan die Here Jesus bekend te stel wie Hom nie ken nie.

Besoek die Baasraak Span se Webtuiste:
➢ https://www.baasraak.tv/

Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons eie Mobiele Baasraak Toep (App) wat nou beskikbaar is. Sy naam is “Baasraak Nou”. Dit is gratis beskikbaar. Gaan laai hom gerus af deur op die link:
➢https://baasraak.beezer.com/

Ondersteun Coach Freek en sy Span Finansieël:
➢ Besoek ons ons webblad om ons bank, Paypal, of Payfast besonderhede te verkry: ➢https://www.baasraak.tv/saai

Volg die Baasraak Span:
➢ facebook:   / baasraak  
➢ instagram:   / coach.freek  
➢ potgooi: https://www.baasraak.tv/potgooi

Deel asb ook met jou familie en vriende? Saam kan ons misdaad en geweld BAASRAAK in die naam van die HERE JESUS CHRISTUS!

Baasraak Opelugdiens te Herbertsdale

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

Daar was vir my 'n Deur uit die nommer uit - John Beukes

Daar was vir my 'n Deur uit die nommer uit - John Beukes

Expresso Show | 1 December 2025 | LIVE

Expresso Show | 1 December 2025 | LIVE

Van Die Grond Af – Atman Samuels se Reis van Hoop

Van Die Grond Af – Atman Samuels se Reis van Hoop

Opelugdiens te Borchards saam met die Baasraak Span

Opelugdiens te Borchards saam met die Baasraak Span

Terug tronk toe vir Jesus   Getuienis

Terug tronk toe vir Jesus Getuienis

Ons ontleed Eben se oogboor Maandag 1 Desember 2025

Ons ontleed Eben se oogboor Maandag 1 Desember 2025

Past. James Davids - God doen steeds wonders

Past. James Davids - God doen steeds wonders

Getuienis van Apostel Ben Magnie

Getuienis van Apostel Ben Magnie

"Tussen tik en die nommer was ek demonic!" | Adrian Meyer

Bendelid no.26 - Ontmoeting in die Tronk

Bendelid no.26 - Ontmoeting in die Tronk

God soek na greatness in 'n man - Trevor Shanold Marillac | Brultyd

God soek na greatness in 'n man - Trevor Shanold Marillac | Brultyd

Verkrag deur pleegouer & trou met hom

Verkrag deur pleegouer & trou met hom

Baasraak Opelugdiens te New Dawn Park

Baasraak Opelugdiens te New Dawn Park

Herlewingsdiens in Krugersdorp | Tronkstories & Getuienisse wat Vuur Aansteek

Herlewingsdiens in Krugersdorp | Tronkstories & Getuienisse wat Vuur Aansteek

Kan God moordenaars en gangsters red? - Dudley Ludick

Kan God moordenaars en gangsters red? - Dudley Ludick

Ons is meer as oorwinnaars -  Atman en Olivia Samuels

Ons is meer as oorwinnaars - Atman en Olivia Samuels

Ap James Davids | Pentecost 2024 | Night 3

Ap James Davids | Pentecost 2024 | Night 3

God het mag om te doen ver bo alles wat ons bid of dink - Past Leon Prinsloo | Brultyd

God het mag om te doen ver bo alles wat ons bid of dink - Past Leon Prinsloo | Brultyd

God se antwoord in die tyd van jou krisis   James Davids

God se antwoord in die tyd van jou krisis James Davids

Baba sonder longe gebore

Baba sonder longe gebore

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]