Caput reg met lekkerkyk-vertoning
Автор: BeeldVideo
Загружено: 2014-08-29
Просмотров: 1207
Die Caput -manskoshuis se lekkerkyk-vertoning was van die eerste noot af die gunsteling tydens die Pukke se serenadekompetisie (sêr). Hulle is nie net as die manswenners nie, maar ook die algehele wenners aangewys van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus (Pukke). Dit was hul eerste sege in 39 jaar.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: