Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Dis OKAY met Rene - Episode 14 (Gas: Riana Nel)

Автор: Rene du Preez

Загружено: 2020-09-04

Просмотров: 13304

Описание:

Sy het ‘n passie vir musiek, en ook vir mense – en dit maak haar een van die gewildste kunstenaars in ons land… Kyk, Riana Nel is darem maar besonders en enig in haar soort. Die saad wat sy saai bring die mooiste oeste en haar menswees is dieper as wat ek ooit kon dink. Soms weet ons wat ons weet, maar ons wag vir die Here om dit oor en oor vir ons te bevestig – al het Hy reeds lankal vir ons die antwoord gegee. Ek deel graag haar getuienis en wonderlike storie van hoop, liefde en om jou naaste te bedien.

Mag hierdie jou inspireer elke dag en jy weet dat JY elke stukkie seën in jou lewe verdien. Luister sommer hierna ook en neem elke woord in:
   • Riana Nel, Retief Burger - Die Seën  

Ek hoop hierdie spesiale episode beteken vir jou iets. Deel dit gerus met jou mense, versprei hoop en maak ‘n verskil – ons land het dit so nodig.

Besoek www.renedupreez.co.za om te sien waarmee ek jou kan help.

Baie dankie aan almal wat my episodes moontlik maak, julle is staatmakers:
Yellow Lemon Media
The Marketing Zoo
Francois de Klerk (Fafa Makeup)
Milk and Honey
Nonna's Flowershop
Le Cheveux

Dis OKAY met Rene - Episode 14 (Gas: Riana Nel)

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

Dis OKAY met Rene - Episode 15 (Gas: Lize Beekman)

Dis OKAY met Rene - Episode 15 (Gas: Lize Beekman)

Twak Praat 34 - Riana Nel

Twak Praat 34 - Riana Nel

Arturas Orlauskas,

Arturas Orlauskas, "Iš kiemo pusės" #924 informacinė satyros ir humoro laida, 2026 01 23

Riana Nel - Agter die liedjie: Hou Die Hemel Oop

Riana Nel - Agter die liedjie: Hou Die Hemel Oop

Dis OKAY met Rene - Episode 12 (Gas: Gretha Wiid)

Dis OKAY met Rene - Episode 12 (Gas: Gretha Wiid)

Varro Vooglaid LIVE #137 / Istanbuli konventsiooni pooldajate argumente asendasid loosungid

Varro Vooglaid LIVE #137 / Istanbuli konventsiooni pooldajate argumente asendasid loosungid

Karo psichologė. Gedulas•netektys•stresas - atsparumo ABC. Rosita Kanapeckaitė.

Karo psichologė. Gedulas•netektys•stresas - atsparumo ABC. Rosita Kanapeckaitė.

Riana Nel - Meer As 'n Vriend (Live At Time Square Sun Arena, Menlyn Maine / 2018)

Riana Nel - Meer As 'n Vriend (Live At Time Square Sun Arena, Menlyn Maine / 2018)

Kuns met kontant - Juanita du Plessis

Kuns met kontant - Juanita du Plessis

28 August 2025 - Goeiemôre, Good Morning - Variety - Riana Nel

28 August 2025 - Goeiemôre, Good Morning - Variety - Riana Nel

Dis OKAY met Rene - Episode 13 (Gas: Hykie Berg)

Dis OKAY met Rene - Episode 13 (Gas: Hykie Berg)

Love Unlocks Live Session with Riana Nel

Love Unlocks Live Session with Riana Nel

Nedēļas notikumu apskats: 3. nedēļa | Krustpunktā

Nedēļas notikumu apskats: 3. nedēļa | Krustpunktā

Die legendariese Laurika Rauch - Kwȇla | kykNET

Die legendariese Laurika Rauch - Kwȇla | kykNET

Riana Nel - Hoe Groot Is U - How Great Thou Art

Riana Nel - Hoe Groot Is U - How Great Thou Art

Dis OKAY Met Rene - Episode 5

Dis OKAY Met Rene - Episode 5

Riana Nel, Retief Burger - Die Seën

Riana Nel, Retief Burger - Die Seën

Koffie saam met Riana Nel

Koffie saam met Riana Nel

Juanita du Plessis - DIS 'N VIBE (Official Music Video)

Juanita du Plessis - DIS 'N VIBE (Official Music Video)

Kaip valdoma mūsų vieša erdvė, senoji pasaulio tvarka nesibaigė, Rusijos atominis šantažas

Kaip valdoma mūsų vieša erdvė, senoji pasaulio tvarka nesibaigė, Rusijos atominis šantažas

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: infodtube@gmail.com