KKNK 2025 Visuele Kuns • Die brug
Автор: Group Editors
Загружено: 2025-03-13
Просмотров: 886
Met die 29ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees op hande, is Oudtshoorn besig om sy vere reg te skud.
Een van die mees sigbare tekens van voorbereiding is die transformasie van die ingangsbrug vanaf George na Oudtshoorn, in 'n kleurvolle baken. Hierdie permanente plekspesifieke kunswerk is deel van die KKNK se visuele kunste met die tema Diepe Grond.
Die projek op die brug is een van vier plekspesifieke kunswerke in die Rond en bont-reeks; Rond en bont: Die Brug, Rond en bont: Die polisiekantoor, Rond en bont: Toor Bos, en Rond en bont: Skeepvragshouer.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: