Episode 2 | 40 Oeste | Ruggens Boerdery | Case IH
Автор: Case IH Southern Africa
Загружено: 2022-04-16
Просмотров: 18911
In die tweede episode van #40_Oeste kuier Case IH by die Schoonwinkels, welbekende en geliefde boere in Swellendam.
Landbou handel oor verhoudings en familiewaardes. Met 'n familieband en 'n passie vir landbou soos dié, is dit duidelik hoekom hierdie familiebesigheid so suksesvol is en van generasie tot generasie groei.
Kyk hiér om meer van die Schoonwinkels se ongelooflike storie te leer.
#40_Oeste
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: