Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Kleure van die Reënboog | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkudige videos vir Kleuters

Автор: Juffrou Linky

Загружено: 2024-06-14

Просмотров: 1616667

Описание:

Leer van die kleure van die reënboog saam met Juffrou Linky. 🌈 🌈🌈

Oorspronklike Lirieke en Musiek:
Juf. Linky

Regisseur, Redakteur en Vervaardiger:
Retief van der Liefde

Klank meng en versorging:
Regard Grobler

Lirieke:

Refrein:
Ken jy al die kleure van die reënboog
Rooi, oranje, geel en groen
Blou, indigo en pers
Kan jy al die kleure noem?

Vers 1:
Rooi soos 'n aarbei
Oranje soos 'n naartjie
Geel soos 'n suurlemoen
Groen soos 'n kiwi
Blou soos 'n bessie
Pers soos 'n druiwetros

Voorrefrein:
Kom nou maatjies, dans soos die reënboog
Heen en weer met armpies hoog
Draai in die rondte, om en om

Herhaal Refrein.

Vers 2:
Rooi soos tamaties
Oranje soos pampoen
Geel soos 'n mielie en wat van groen?
Groen soos spinasie
Blou soos 'n kasie
Pers soos 'n eiervrug

Herhaal voorrefrein en refrein.

As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word.

💰 Ondersteun: https://buymeacoffee.com/juffroulinky

✉️ Epos: [email protected]
📣Cameo (vir persoonlike videos): www.cameo.com/juffrou_linky
👤 Facebook:   / juflinky  
📷 Instagram: https:   / juflinky  
⭐ Engelse Kanaal - Miss Linky Youtube Channel:    / misslinkyeducationalvideos  
🛒 Visit our shop: https://www.misslinky.com

© 2024 Retief Entertainment (PTY) Ltd. All rights reserved.

Kleure van die Reënboog | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkudige videos vir Kleuters

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Excavator, Tractor, Fire Trucks & Police Cars for Kids

Afrikaanse kinderliedjies | Speelkasteel | Langer speel mix

Diana and Roma Những tập phim hay nhất về chú mèo con | Diana và Roma tieng viet

Jak de Priester - My Ouma is 'n Wonderlike Ding

Carike Keuzenkamp - Heidi

Carike Keuzenkamp - Heidi

Leer van Vervoer | Letters, Nommers, Kleure, Voorsetsels | Afrikaanse Liedjies & Rympies vir Kinders

Rudolph die Rooineus Takbok | Afrikaanse Kersfees Liedjies vir Kinders 🎄| Afrikaanse Kindermusiek

Жил-был пёс (Jil byl pes) - Золотая коллекция Soyuzmulfilm

Leer van Kersfees | Kersfees Liedjies vir Kinders | Leer van Kleure, Vorms, Nommers en meer! 🎄

Diana và Roma bộ sưu tập của video cho cả gia đình

Wilde Diere Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kinders

Leer van Gesondheid, Roetine en Maniere | Vorms, Nommers, Letters, Vrugte, Etenstyd en vele meer!

Žiemos dainelės (Naujų dainelių rinkinys) | PopRitmu

Afrikaanse liedjies vir kinders | Speelkasteel | Langer-kyk-tyd van al die liedjies saam

Jan en die Boontjierank | AFRIKAANS FAIRY TALES | Stories | Kinders | Jack and the Beanstalk

Juffrou Linky by Ipic Play | Afrikaanse Videos vir Kinders

Die Rooi Hennetjie | AFRIKAANS FAIRY TALES | Sprokies | Stories | Kinders | Little Red Hen |

Baby Learning With Ms Rachel - First Words, Songs and Nursery Rhymes for Babies - Toddler Videos

Baby Dance Christmas Song 2026 | Jingle Bells & Holiday Cheer | Smile Songs

© 2025 dtub. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]