Verwoerd-jare: Beste Ekonomiese groei wat Suid-Afrika ooit gehad het. Waarheid oor Apartheid, deel 7
Автор: Willem Petzer Afrikaans
Загружено: 2025-10-15
Просмотров: 6165
U sal nie 'n enkele positiewe woord oor Verwoerd hoor in die hoofstroom media, skole, of Universiteite nie.
Tog was die Ekonomiese groei onder sy leierskap beter as enige ander leier in Suid-Afrika, voor en na hom.
Hier is waarom dit so was.
Bronne geraadpleeg in die video:
Bothma, L.J. 2025. Die tyd van Verwoerd (1901-1960). Pretoria.
Goodson, S.M. 2018. Hendrik Frensch Verwoerd: South Africa'a Greatest Prime Minister. Kaapstad.
Verwoerd, W.J. 2018 (samesteller). Verwoerd aan die Woord II : Die Laaste Vier Jaar (1963-1966). Pretoria.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: