Die Rol Van Die Man In Die Gemeente
Автор: Woord vir Woord
Загружено: 2023-07-13
Просмотров: 29
In hierdie lering fokus ons op die Rol van die Man in Christus se gemeente. Daar rus 'n gewigtige geestelike verantwoordelikheid op die gelowige man, eerstens in sy eie huis, tweedens in die gemeenskap en laastens as die verteenwoordiger van Christus in gesonde gemeentelewe. God spreek uitsluitlik by monde van die man tot Sy liggaam en as hierdie instelling verontagsaam word, lei dit tot afvalligheid van die gemeente.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: