Reguit lyne en geboë lyne | Eienskappe van 2D figure
Автор: Wiskunde Juffie_deur Lizette Booys
Загружено: 2022-09-21
Просмотров: 1009
Hierdie video is n inleidingsles op die eienskappe van twee dimensionele figure. As n inleiding kyk ons eerste na die verskillende tipes lyne. Daar is basies twee soorte lyne; reguitlyne en geboë lyne. Geboë lyne kan ook dele van sirkels wees. Ons gaan ook kyk na toepassing hiervan in die 'regte lewe'; soos waar ons daagliks lyne kan sien en lyne in kunswerk. Kinders wat hierdie video kyk word aangemoedig om self te probeer kreatief wees met die verskillende lyne deur kuns te ontwerp. Wanneer kinders wiskunde geniet, is dit n wen-wen vir my!
Laat gerus n kommentaar en laat weet waarna jy uitsien in hierdie reeks. Meetkunde was nog nooit so lekker nie!
________________________________________________________________
Lizett Booys (31) is tans n intermediere-seniorfase vakadviseer in die Kaapse Wynland Onderwys Distrik in die Wes-Kaap. Sy hou n honeursgraad in Wiskunde Onderwys, soos verwerf vanaf die Universiteit van Wes-Kaapland in 2013. Jy is welkom om in kontak met haar te kom op alle sosiale media platforms @wiskundejuffie of stuur direk n epos na [email protected]
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: