Johnie van Niekerk 2026 01 18 Oggenddiens Droom Lof
Автор: Johnie van Niekerk
Загружено: 2026-01-18
Просмотров: 15
Ek sing, jy sing, ons sing en dan? Lofprysing, samesang en geestelike liedere bring `n gelowige en selfs hele gemeentes op plek waar God se krag en salwing wonders kan werk. Die mure van Jerigo het weggesak nie net oor die ramshorings of skreeu van die volk nie. Egte lof en aanbidding gee deurbraak. Het jy iets wat jou teenstaan ... dan se ek SING!
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: