Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Die ou State Bybel se kantaantekeninge is na Afrikaans vertaal - nou kan jy hulle beter verstaan

Автор: Boermedia

Загружено: 2025-12-11

Просмотров: 1317

Описание:

Die Voortrekkers se Bybel het kantaantekeninge gehad, soos 'n studiebybel. Dit is nou in Afrikaans vertaal.
Die Bybel van die Gelofte - Vir 300 jaar was die Nederlandse Statebybel, mét sy verklarende kantaantekeninge, die klassiek-gereformeerde studiebybel aan die Suidpunt van Afrika. Op 16 Desember 1838 was dit hierdie Bybel waaruit ons voorgeslagte gelees, gebid en die Gelofte verstaan het. Vir geslagte lank was daardie ryk, verklarende notas egter vir meeste Afrikaanssprekendes "onbereikbaar" in die ou Hoog Hollands.
Die Stigting Reformatoriese Getuienis het hierdie kosbare kantaantekeninge - wat die Skrif so helder verklaar - vir die eerste keer getrou in Afrikaans vertaal. Die Nuwe Testament is nou reeds beskikbaar.

Vir Wie is dit bedoel:
• 'n Betroubare hulpmiddel vir huisgodsdiens.
• 'n Diepgaande verklaring vir studente en predikante.
• 'n Terugkeer na die diepgang van die Reformasie.

Kry jou kopie vandag:
https://www.liginduisternis.co.za/pro...

Vir meer oor die vertaalprojek, besoek bybelmetkanttekeninge.co.za

ONDERSTEUN ONS KANAAL ##
Word 'n lid van hierdie kanaal en dra by tot ons sukses:
   / @boermedia  

Boermedia - Stap skaamteloos saam met ons op sosiale media!

Let ook daarop dat jy in ons programme en uitsendings kan adverteer. Lees meer op ons webwerf: www.boermedia.co.za
of
Kontak ons op 064 400 4488 via whatsapp.

Die ou State Bybel se kantaantekeninge is na Afrikaans vertaal - nou kan jy hulle beter verstaan

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

"Ek wou die wreedste mens word wat nog ooit gelewe het" | Getuienis van Johnny Baartman

Кремль обратился к НАТО / Неожиданное предложение Киеву

Кремль обратился к НАТО / Неожиданное предложение Киеву

Kerssang by Kerslig. 'n Konsert by die Voortrekkermonument - ALLES TOT EER VAN HOM

Kerssang by Kerslig. 'n Konsert by die Voortrekkermonument - ALLES TOT EER VAN HOM

Maandag Met Morné - EP 20 - Hoe tel jy jou lewe op na jou kind se afsterwe?

Maandag Met Morné - EP 20 - Hoe tel jy jou lewe op na jou kind se afsterwe?

Vetkoek Paleis Season 6 ep 9 🤣 Full Episodes | Retro Comedy Favorite

Vetkoek Paleis Season 6 ep 9 🤣 Full Episodes | Retro Comedy Favorite

Wêreldklas Afrikaanse Universiteit oppad in ooste van Pretoria ~ Sal hy in 2028 staan?

Wêreldklas Afrikaanse Universiteit oppad in ooste van Pretoria ~ Sal hy in 2028 staan?

SÍLA MODLITBY - Smith Wigglesworth (1927 - Foursquare Crusader)

SÍLA MODLITBY - Smith Wigglesworth (1927 - Foursquare Crusader)

SAW GRENSOORLOG SADF BORDER WAR S drift 1993

SAW GRENSOORLOG SADF BORDER WAR S drift 1993

RITME Digitaal | Gemaak vir Goeie Werke | Stephan Joubert

RITME Digitaal | Gemaak vir Goeie Werke | Stephan Joubert

Wêreldgebeure raak almeer interessant - Ds Awie van Wyk

Wêreldgebeure raak almeer interessant - Ds Awie van Wyk

Vetkoek Paleis Season 6 ep 12 🤣 Full Episodes | Vintage Comedy Gem

Vetkoek Paleis Season 6 ep 12 🤣 Full Episodes | Vintage Comedy Gem

Como a Arca de Noé Foi Realmente Construída — Cada Detalhe Revelado

Como a Arca de Noé Foi Realmente Construída — Cada Detalhe Revelado

IDENTITEIT - Moenie die Boer en Afrikaner terme gebruik om te verdeel nie - Wynand du Toit

IDENTITEIT - Moenie die Boer en Afrikaner terme gebruik om te verdeel nie - Wynand du Toit

2025.11.30. Svētības par lāstiem padarītas. Mal.2.1-9. Mācītājs Alvis Sauka

2025.11.30. Svētības par lāstiem padarītas. Mal.2.1-9. Mācītājs Alvis Sauka

МОЖНО БОЛЬШЕ НЕ БОЯТЬСЯ БУДУЩЕГО Разум молодежи другой ТАТЬЯНА ЧЕРНИГОВСКАЯ

МОЖНО БОЛЬШЕ НЕ БОЯТЬСЯ БУДУЩЕГО Разум молодежи другой ТАТЬЯНА ЧЕРНИГОВСКАЯ

Boekbekendstelling - Festschrift: Oorhandiging aan dr. Klaus Baron von der Ropp

Boekbekendstelling - Festschrift: Oorhandiging aan dr. Klaus Baron von der Ropp

’n Lewe Gelei deur die Heilige Gees! 🤍  Rachelle Fourie & Michelle Eybers

’n Lewe Gelei deur die Heilige Gees! 🤍 Rachelle Fourie & Michelle Eybers

"Kā izkļūt no šaubu cietuma" runā māc. Edgars Mažis

Udolpho naby Parys is 'n kultuurtuiste wat baie mooi ontwikkel ~ Jan-Danie Malan vertel

Udolpho naby Parys is 'n kultuurtuiste wat baie mooi ontwikkel ~ Jan-Danie Malan vertel

Afrikaans album - Kom ons gee Hom eer! Top treffers van Streams of Grace.

Afrikaans album - Kom ons gee Hom eer! Top treffers van Streams of Grace.

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]