Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Alles te doen met Jesus Mat 27 Ds Gustav Opperman GK Colesberg

Автор: Woorde uit sy Woning

Загружено: 2024-04-27

Просмотров: 1586

Описание:

Godsdiens is iets wat gemoedere hoog kan laat loop. Dis ‘n onderwerp wat in baie gevalle liefs vermy word. Raak jy betrokke in allerhande Godsdienstige geskille, kan jy jou vingers maklik verbrand. Dis veral daar waar die ware Jesus ter sprake is dat dinge skeef kan loop. Hy het immers juis in die wêreld gekom om mense te laat struikel. Woordverkondiging: Mat 27, ds G Opperman ‪@WoordeuitsyWoning‬

Bron: Lees Mat. 27:11-31
Teks: Mat 27:19 En terwyl hy op die regbank sit,
het sy vrou na hom gestuur en gesê:
Moet tog niks te doen hê met dié regverdige man nie,
want ek het vandag in ‘n droom baie gely om sy ontwil.
Tema: Alles te doen met Jesus
Psalms: 99:1,2; Ps 1:1,2; Ps 40:4,5; Ps 18:1,14

Opnamedatum: 2024 04 21

Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za [email protected]
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
Opus One
Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/...
Artist: http://audionautix.com/

Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby.
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.

Kontakbesonderhede:
Webblad: woordeuitsywoning.com
YouTube: @woordeuitsywoning
Gustav: +845034886 eposadres: [email protected]
Ina: +836502186 eposadres: [email protected]
Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang.
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer.
U kan ook direk 'n bydrae maak:
Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi
Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd
FNB Business Account Tjekrekening
Rekeningnommer: 62874370952
Bankkode: 260346
Swift kode: FIRNZAJJ
Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders.
Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Alles te doen met Jesus Mat 27 Ds Gustav Opperman GK Colesberg

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

Opgestaan vir my! Luk 23 HK 17 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Opgestaan vir my! Luk 23 HK 17 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Geen Stille Nag! Ps 29 Luk 2 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Geen Stille Nag! Ps 29 Luk 2 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

VRYSTAAT NG KERK

VRYSTAAT NG KERK

Aanlyndiens | Gemaak om God te Aanbid | Die Stukkende Aanbidder

Aanlyndiens | Gemaak om God te Aanbid | Die Stukkende Aanbidder

Geesvervulde stryd teen die sonde van owerspel (Gen. 38). Ds. Schalk Strauss.

Geesvervulde stryd teen die sonde van owerspel (Gen. 38). Ds. Schalk Strauss.

Во всем виноват любимый Зеленского?

Во всем виноват любимый Зеленского?

Die wonder van my taal Hand 2 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Die wonder van my taal Hand 2 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Эскалация неминуема: Последние приготовления Израиля к удару по Ливану

Эскалация неминуема: Последние приготовления Израиля к удару по Ливану

ТЁМНАЯ СТОРОНА СОЛОМОНА: Как мудрейший царь ПОТЕРЯЛ ВСЁ 🎬 Библейский фильм 4K

ТЁМНАЯ СТОРОНА СОЛОМОНА: Как мудрейший царь ПОТЕРЯЛ ВСЁ 🎬 Библейский фильм 4K

😱 АУСЛЕНДЕР: Назревает ЛЮТЫЙ замес! Китай огласил Трампу

😱 АУСЛЕНДЕР: Назревает ЛЮТЫЙ замес! Китай огласил Трампу "ценник" мира в Украине - "прайс" ЖУТКИЙ!

Het ons te veel skuld? Esegiël 36 Ds Gustav Opperman GK Rooiwal Woorde uit sy Woning

Het ons te veel skuld? Esegiël 36 Ds Gustav Opperman GK Rooiwal Woorde uit sy Woning

Шок! США уже готовят арест Зеленского – американцы уже летят за ним с наручниками!

Шок! США уже готовят арест Зеленского – американцы уже летят за ним с наручниками!

31 Mei 2024 Nuus

31 Mei 2024 Nuus

La vie cachée des Mennonites

La vie cachée des Mennonites

Roep tot die Here! Gen 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Roep tot die Here! Gen 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

РОЖДЕСТВЕНСКИЙ  ПОСТ #СТРИМ_на_СПАСЕ

РОЖДЕСТВЕНСКИЙ ПОСТ #СТРИМ_на_СПАСЕ

Ваеце (И вышел). Во многих охладеет любовь (Бытие 29:7-11).

Ваеце (И вышел). Во многих охладеет любовь (Бытие 29:7-11).

Lede in Christus Kerk - Konferensie

Lede in Christus Kerk - Konferensie

Закулисье HG. Tri-Cities, Everett, Spokane, Renton, Tacoma Dome. Программа Сион/ Zion program

Закулисье HG. Tri-Cities, Everett, Spokane, Renton, Tacoma Dome. Программа Сион/ Zion program

И на камнях растут деревья \Demydovych Line

И на камнях растут деревья \Demydovych Line

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]