Johnie van Niekerk Oggenddiens 20251130 Vyeblare Dankbaarheid
Автор: Johnie van Niekerk
Загружено: 2025-11-30
Просмотров: 21
Adam en Eva se dae in die Tuin van Eden verwys nie na enige vorm van DANKBAARHEID of VREUGDE nie. Ons aanvaar hulle het dit geniet en waardeer. Maar God vra van ons om ons vreugde en dankbaarheid te betoon. Ons 2025 Dankdiens is so `n kans gewees. Nou herinner ek jou om God met vreugde te dien. Hoor wat gebeur as ons dit nie doen nie!
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: