Hoe help ek my kind om beter te lees? Wat is Dubbelklanke, Tweeklanke en Drieklanke in Afrikaans?
Автор: Magda Ehlers - Opvoedkundige Kindervideo’s
Загружено: 2017-10-18
Просмотров: 57202
Hier is nog een van die Afrikaanse leesondersteuningsprogram reeks GRATIS Opvoedkundige video's. Kinders leer om die afrikaanse klanke (dubbel-, twee-, drieklanke) te lees en te bemeester.
Kinders kan maklik hierdie video op hulle eie gebruik of saam met juffrou of mamma. Die video kan met gemak gestop word om klanke in te oefen en hulle eie te maak.
👉NOG VIDEO’S OM TE KYK VIR HIERDIE LES: Druk op die skakel om herlei te word.
🎯Skakel na Alfabet volgorde van letters in Afrikaans:
• Hoe help ek my kind om beter te lees? Hoe ...
🎯Fonetiese Alfabet:
• Hoe help ek my kind om beter te lees? Hoe ...
Maak lees maklik én lekker vir jou kind!💥👌
‼️‼️Ons OORSPRONKLIKE LEESPROGRAM bevat meer as 40 video-skakels en 40+ PDF-drukpakkette wat perfek by die videos pas – jou hele jaar se leesbeplanning in een maklike, interaktiewe pakket. Reeds beproef in skole én tuis.
💥👉 Klik op die skakel en kry jou digitale weergawe vandag nog om jou kind se leesreis te laat blom!👇👇👇
https://www.teacharesources.com/produ...
💥HULPMIDDELS VIR HIERDIE VIDEO💥 👇👇👇👇
🎯VANAF ONS TEACHA AANLYN WINKEL
https://www.teacharesources.com/produ...
Music credit: Who I AM. - P. Fine
Sound recording
🎯Complete playlist of Afrikaans ABC stories: • Oulike Afrikaanse Alfabet kinderstories om...
🎯Complete playlist of English ABC stories: • English Alphabet STORIES for kids | Educat...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: