Sharon deel haar spesiale getuienis met ons
Автор: Bible and Prayer time
Загружено: 2021-02-22
Просмотров: 6830
Sharon en haar familie is deur hartseer tye na haar seun sy eie lewe geneem het. Sy deel graag haar storie en gee ook raad aan ander wat deur treur en vrae gaan.
Quinton se mooi musiek word ook op die video gedeel as agtergrond musiek.
Sluit gerus en druk op die klokkie om te hoor van ander getuienisse.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: