Tussen die draad en die dropper
Автор: willem van der berg
Загружено: 2016-04-22
Просмотров: 525
Drade is nou nie juis iets waaraan ons vreeslik aandag gee nie. Hulle vlieg by ons verby op die N1, N10, N12. Langs ’n agterpaadjie deur die Groot-Karoo sien ons ’n trop dorpers agter ’n grensdraad. Ons sien snaarreguit drade wat oor skurwe randjies draf en in oneindige vlaktes afhardloop. Maar ons dink nooit aan die gebarste hande wat daardie drade daar gekry het nie.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: