Meetkunde Reguitlyn Graad8 Les4 Ewewydige Lyne
Автор: Online Maths by Miss Pythagoras
Загружено: 2025-05-08
Просмотров: 285
*In hierdie video verduidelik ek die volgende inhoud:* Ewewydige Lyne - Meetkunde van 'n Reguitlyn.
In hierdie Playlist van 5 videos, verduidelik ek al die belangrikste konsepte en metodes wat jou sal help met graad 8, Meetkunde van 'n Reguitlyn, en meer spesifiek tipiese vrae wat jy in die eksamen kan verwag. Hierdie is 'n inleidende hoofstuk in die graad 8 Wiskunde sillabus, en lê die grondslag vir die Wiskunde wat voorlê!
Die onderwerpe wat ek bespreek in hierdie video reeks, oor die Meetkunde van 'n Reguitlyn, is:
-Les1 Som van aangrensende hoeke op 'n Reguityn
-Les2 Regoorstaande hoeke
-Les3 Snylyn
-Les4 Ewewydige lyne
-Les5 Agt Eksamen Vrae oor Meetkunde van 'n Reguitlyn
Ek verduidelik die voorbeelde stapsgewys sodat jy 'n idee kan kry oor hoe hierdie onderwerp in die eksamen gevra word, en ook om jou te help met jou eksamen voorbereiding.
Of jy nou vir 'n toets of eksamen voorberei of net jou Wiskunde kennis wil opskerp, hierdie is die perfekte hulpbron vir goeie, kwaliteit inligting vir Suid Afrikaanse Wiskunde studente. Hierdie video's kan ook met sukses gekyk word deur graad 9 Wiskunde studente wat wil hersiening doen oor graad 8 Meetkunde van 'n Reguitlyn.
Daar is ook hoofstukke oor:
Algebraïese uitdrukkings
Eksponente
Faktorisering van Algebraïese Uitdrukkings
-Vergelykings
-Stelling van Pythagoras
-Meetkunde van 2-Dimensionele figure
Kyk asb al die videos in die Playlist sodat jy 'n holistiese prentjie kan vorm oor hierdie hoofstuk in Wiskunde. Onthou ook om te 'subscribe' vir meer opvoedkundige Wiskunde video's! Jy is ook welkom om kommentaar te lewer, of beter nog, vertel AL jou vriende van Online Maths by miss Pythagoras!
Daar is ook Playlists oor al die inhoud in die Wiskunde sillabus naamlik: Algebra, Driehoeke, Meetkunde, Meting en Datahantering.
Playlist:
• Meetkunde Reguitlyn Graad 8
#wiskunde #wisk #graad8wiskunde #graad8 #meetkunde #Reguitlyn #onlinemathsbymissp
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: