Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Christof Berg | Wil jy sien hoe lyk die hemel

Автор: Christof_Music

Загружено: 2023-11-09

Просмотров: 35900

Описание:

Witkraal is die soutplaas waar ek grootgeword geword het, die anker van die familie. Toe ek twee weke later op Witkraal aankom, skryf die werk homself stuk-stuk klaar. Daar word ek weer herinner aan verlies, spesifiek die dood, hoe dit ons verwar en soms laat voel of dit die einde is. "Die winde in die panne het verkeerdom gewaai, die swaeltjies het verdwaal, hulle't omgedraai, want jy't huis toe gegaan om nie weer terug te kom, wat maak ek nou, o liewe son?"
Maar dis juis die verliese wat ons dryf om insig te gaan soek. Dit is soos Cohen gesê het, dat die lig inkom deur die krake."Ek gaan soek toe na die hemel, want ekt jou verskriklik gemis en ek loop en ek loop maar ek kry nie my rus. Ek roep en ek soek en my voete raak moeg, maar die pad lei my toe reguit na Witkraal toe"
Witkraal word 'n metafoor vir die hart, die binnekamer waarna die soeke uiteindelik lei en die vrae beantwoord word.
"Wil jy sien hoe lyk die hemel? Hiers dit nou: die hemel is binne-in jou."
Die lewe is wat ons daarvan maak en hoe ons besluit om dit te sien. Dit alles kom van binne. Wat jou volgende kreatiewe opdrag is, is nie altyd duidelik nie. Ons is bloot net kanale vir die groter kreatiewe bron wat sy skepping laat ontkiem diep binne jou waar die hemel woon.
#southafricanartists #capetown #capetownlife #capetowntravel #capetownsouthafrica #msccruises #mscmusic #africanmusic #christof_music #Christofmusic #southafricanyoutuber #southafricanmusician #southafricanmusic #afrikaans #afrikaansemusiek

Christof Berg | Wil jy sien hoe lyk die hemel

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

Staan My By - Radio Kalahari Orkes

Staan My By - Radio Kalahari Orkes

Suikerbossie - Christof van der Berg en die Witkraalband

Suikerbossie - Christof van der Berg en die Witkraalband

UKRAINOJE SUTIKAU KARIUS IŠ LIETUVOS (4)

UKRAINOJE SUTIKAU KARIUS IŠ LIETUVOS (4)

Tasha - Ek Moet Weet

Tasha - Ek Moet Weet

Christof Berg | Boer in Beton studio

Christof Berg | Boer in Beton studio

Theuns Jordaan - Beautiful In Beaufort Wes (LIVE)

Theuns Jordaan - Beautiful In Beaufort Wes (LIVE)

Ruan Josh - Go Rest High On That Mountain (Official Music Video)

Ruan Josh - Go Rest High On That Mountain (Official Music Video)

The Sound of Silence   Touch of Class

The Sound of Silence Touch of Class

Podcast: Christof van der Berg

Podcast: Christof van der Berg

Paulina Paukštaitytė x Adomas Vyšniauskas - Pažįstamas jausmas

Paulina Paukštaitytė x Adomas Vyšniauskas - Pažįstamas jausmas

Ricus Nel - I Recall a Gypsy Woman

Ricus Nel - I Recall a Gypsy Woman

Logan Pietersen - Afrikaner Boervrou

Logan Pietersen - Afrikaner Boervrou

Die Gelofte (amptelike musiekvideo)

Die Gelofte (amptelike musiekvideo)

Onbeskryflik Groot Offisiële Musiek Video

Onbeskryflik Groot Offisiële Musiek Video

Sarie Marais - Christof van der Berg ft Nhoza and Zine

Sarie Marais - Christof van der Berg ft Nhoza and Zine

Theuns Jordaan - Net Voor Die Storm Kom (Met Lirieke)

Theuns Jordaan - Net Voor Die Storm Kom (Met Lirieke)

Robbie Wessels, Bok Van Blerk - Die Sluise Van Die Hemel

Robbie Wessels, Bok Van Blerk - Die Sluise Van Die Hemel

Liezel Pieters - Waar Ek Hoort (Official Music Video)

Liezel Pieters - Waar Ek Hoort (Official Music Video)

John Rock Prophet. Koue Vuur  (Cover)

John Rock Prophet. Koue Vuur (Cover)

Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)

Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]