Die maak van die ENERGIE plaat
Автор: NRGeeks
Загружено: 2011-06-22
Просмотров: 1802
/ nrg.energie
Aan al ons 'fans', dankie vir julle ondersteuning!
Hier is so 'teazer' van ons debuut album wat
vrygestel gaan word in Julie 2011!
Ons is baie opgewonde en dit was vir ons
'n groot voorreg om saam met van die land
se beste musiek 'producers' te werk.
Dankie Select Musiek en die hele span vir
al julle harde werk.
NRG is Christiaan Rowan AB en Rudolph
Webtuiste - / nrg.energie
Besprekings - Platinum Promosies: Alet Kapp +27846088084 [email protected]
Borge
Mark Anthony on Tradouw http://www.markanthony.co.za
Musica Instrumente http://www.musicainstruments.co.za
Sun Bell Lodge http://www.sunbell.co.za
Fender
Roland
Ibanez
Direkteur van fotografie en post-produksie: Christiaan
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: