Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Hoe om sonder 'n bokskurrikulum te tuisskool selfs al het jy nie 'n benul waar om te begin nie

Автор: Oolfant

Загружено: 2022-01-13

Просмотров: 768

Описание:

Die beste manier om te tuisskool is om jou eie ding te doen.
Daar is net soveel meer rustigheid, leer wat plaasvind en kinders wat regtig ʼn sin vir self ontwikkel.

Maar baie ma’s voel verward en onseker om eklektiese tuisonderwys te doen.

Hierdie aanbieding gaan vir jou gaan wys hoe om sonder ʼn bokskurrikulum te tuisskool selfs al het jy nie ʼn idee waar om te begin nie.

Ek gaan drie geheime oor onderwys met jou deel wat jou baie meer moed en gemoedsrus gaan gee jou eie ding te begin doen. En die soort tuisonderwys aan te pak waaroor jy nog altyd gedroom het.

Daar is ʼn eenvoudige 4-pilaar-raamwerk wat jy kan gebruik om seker te maak jy bly op koers. Sluit volgende Donderdagaand by my aan en kom hoor wat dit is.

Kry hier meer inligting oor die aanbod waarvan ek die aanbieding praat: https://oolfant.com/

Hoe om sonder 'n bokskurrikulum te tuisskool selfs al het jy nie 'n benul waar om te begin nie

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

Gesoute tuisskoolma se 7 geheime vir tuisonderrigsukses

Gesoute tuisskoolma se 7 geheime vir tuisonderrigsukses

Hoe om jou eie leerplan saam te stel

Hoe om jou eie leerplan saam te stel

Die waarde van taalontwikkeling is legio

Die waarde van taalontwikkeling is legio

Oolfant gesels met skrywer Jaco Jacobs

Oolfant gesels met skrywer Jaco Jacobs

Webinar | Alle HR- & Salarisveranderingen 2026 | Humanwave

Webinar | Alle HR- & Salarisveranderingen 2026 | Humanwave

Винтажные рождественские песни 1950-х и 1960-х годов 🎵 | Плейлист с классическими рождественскими

Винтажные рождественские песни 1950-х и 1960-х годов 🎵 | Плейлист с классическими рождественскими

Тайна HAVE GOT в английском языке! Разбираемся вместе в этом видео!

Тайна HAVE GOT в английском языке! Разбираемся вместе в этом видео!

Reis sing-sing en speel-speel deur Suid-Afrika

Reis sing-sing en speel-speel deur Suid-Afrika

To, co Mongołowie zrobili z rodziną królewską Bagdadu, wstrząśnie tobą.

To, co Mongołowie zrobili z rodziną królewską Bagdadu, wstrząśnie tobą.

Haal die vrees uit leer lees

Haal die vrees uit leer lees

ОШИБКИ, ВЫЗЫВАЮЩИЕ УЛЫБКУ НОСИТЕЛЕЙ

ОШИБКИ, ВЫЗЫВАЮЩИЕ УЛЫБКУ НОСИТЕЛЕЙ

So maak jy matriek in Afrikaans sonder CAPS

So maak jy matriek in Afrikaans sonder CAPS

Как читать по-русски

Как читать по-русски

ИТАЛЬЯНСКИЙ ЯЗЫК ДО АВТОМАТИЗМА УРОК 1 УРОКИ ИТАЛЬЯНСКОГО ЯЗЫКА  ИТАЛЬЯНСКИЙ ДЛЯ НАЧИНАЮЩИХ С НУЛЯ

ИТАЛЬЯНСКИЙ ЯЗЫК ДО АВТОМАТИЗМА УРОК 1 УРОКИ ИТАЛЬЯНСКОГО ЯЗЫКА ИТАЛЬЯНСКИЙ ДЛЯ НАЧИНАЮЩИХ С НУЛЯ

Voed jou kind se siel op hierdie kreatiewe manier

Voed jou kind se siel op hierdie kreatiewe manier

Express Republiki 25.12.2025 | TV Republika

Express Republiki 25.12.2025 | TV Republika

Gee jou kind die gawe van geestesgesondheid

Gee jou kind die gawe van geestesgesondheid

Jy kies hoe jy wil voel

Jy kies hoe jy wil voel

Ik kocht mijn eigen Scania | Vlog #58

Ik kocht mijn eigen Scania | Vlog #58

Как научиться понимать беглую английскую речь? Разбираемся вместе!

Как научиться понимать беглую английскую речь? Разбираемся вместе!

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]