Bek- en Klouseer Noodtoestand? | Wêreldrisiko’s, Trump se Strategie & Iran | Politiek met Theo
Автор: AMT
Загружено: 2026-01-15
Просмотров: 2448
Bek- en Klouseer Noodtoestand? - 15 Jan 2026
In vandag se Politiek met Theo bespreek ons ’n reeks kritieke plaaslike en internasionale kwessies wat Suid-Afrika en die wêreld raak.
🔍 Onderwerpe in vandag se gesprek:
0:00 Inleiding
1:18 Bek- en Klouseer
4:50 Wêreld Ekonomiese Forum se Risikoverslag
11:24 AGOA
14:11 Trump se langtermynplan?
20:37 Iran is in Simonstad
Hierdie gesprek plaas politiek, ekonomie en landbou in konteks – sonder geraas, net feite en ontleding.
👉 Teken in, laat weet jou mening in die kommentaar en deel die video as jy waarde daaruit kry.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: