Sondag 21 September 2025 - As iemand tog net die kerk se deure sal sluit
Автор: Noel Schreuder
Загружено: 2025-09-21
Просмотров: 44
Sondag 21 September 2025 - Erediens gelei deur ds Noël Schreuder
TEMA: As iemand tog net die kerk se deure sal sluit - Maleagie 1:6-14
Dat ds Maleagi nie al in die pad gesteek is met sy intreepreek nie, is 'n wonderwerk. Onbevrees en reguit sê hy vir die gemeente: So spreek die Here... Hoekom sal God eerder die kerk se deure wil sluit? Hierdie preek is 'n wekroep wat die gemeente by hulle kairos-beslissing bring. En ook ons gemeente... want is dit te veel moeite om kerk toe te kom?
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: