Staat
Автор: Kate Rok
Загружено: 2021-11-07
Просмотров: 1420
In 'n wereld waar woorde nie meer wet is nie,
waar kontrakte die woord oorheers
en die slinkste regsman oor die waarheid heet
Waar kinders blindelings verbystap
en geld die hoogste eer betree
...in so 'n wereld
sal die kers die mot se vlerke vlerters brand..
Staat roep die vlinder
sag maar kragtig
in vuur gedoop
die gees
om te kom red wat daar te redde is
sodat ons weer
'n Eed, in omgangstaal kan spreek ,wat krag dra
Eer bekom deur dade en diensgebare
Sodat ons STAAT een is wat regop meet
in ander se oe
onbeskaamd kan kyk
waar ons STAAT
ongenaakbaar
eerbaar
STAAT
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: