Graad 4 Enkelvoudige sinne
Автор: Leer Afrikaans 123
Загружено: 2019-06-30
Просмотров: 4758
Vir die onderwyser/ouer
Wat in die les behandel word:
• Enkelvoudige sinne
• Bywoord van tyd, wyse en plek.
• Byvoeglike naamwoorde.
• Werkwoorde
• Selfstandige naamwoorde
• Woordorde in sinne.
• Hersien die gebruik van hoofletters en punte met behulp van die werkvel.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: