JAN JAN JAN – Paul Kruger (musiekvideo)
Автор: AfriForum
Загружено: 2025-10-09
Просмотров: 30320
“Paul Kruger” is ’n lied geskryf en gesing ter ere van oudpresident Paul Kruger – ’n simbool van geloof, vryheid en volharding.
Die musiekvideo vertel die merkwaardige verhaal van hoe ’n replika van die Kruger-standbeeld op Kerkplein in Pretoria na Orania vervoer word, waar dit ’n ewige tuiste vind.
Vervaardig deur AfriForumTV in samewerking met Boerboel Wear (Pty) Ltd / Boerboel Tunes (Pty) Ltd.
Die lied is geskryf deur Machiel Roets.
Spesiale dank aan die Voortrekkermonument vir hul bydrae tot hierdie projek van erfenis en trots.
#PaulKruger #AfriForumTV #BoerboelWear #JanJanJan
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: